Chicks are vaccinated with IB (Infectious Bronchitis) and Newcastle directly after the hatch. We deliver high quality A grade broiler chicks. All deliveries are done by the owners to ensure a lively chick at delivery.
Rearing and management information is provided to every new client at delivery. In case of any emergency the owner will be a phone call away to give expert advise to existing clients.
* * *
Kuikens word direk na uitbroei geënt met IB (Infectious Bronchitis) en Newcastle. Ons lewer hoë gehalte A graad braaikuikens. Alle aflewerings word deur die eienaars gedoen om ‘n lewendige kuiken te verseker.
Groot maak en bestuurs-inligting word aan elke nuwe klient by aflewering verskaf. In die geval van enige noodgeval is die eienaar slegs ‘n foonoproep ver om kundige advies aan bestaande kliente te verskaf.