Drislan Chicks is a private hatchery where we produce fertile hatching eggs from our Cobb and Ross broiler breeders.
These eggs are collected, hatched and the chicks are vaccinated before being sold to the public as day old broiler chicks. Our clients rear / grow these chicks to be sold live or slaughtered when the chickens reach their optimum weight .
Our mission is to produce high quality day old broiler chicks at the best prices to be sold to the public. Making this possible, is the fact that fertile eggs are produced on the premises keeping costs and overheads low.
* * *
Drislan Chicks is ‘n privaat broeiery waar ons bevrugte broei-eiers vanaf ons Cobb en Ross teel-braaihoenders produseer. Hierdie eiers word versamel, uitgebroei en die kuikens word geënt voordat hulle aan die publiek as dag-oud braaikuikens verkoop word. Ons kliente maak hierdie kuikens groot en verkoop of slag hulle sodra die hoenders hulle optimale gewig bereik het.
Ons missie is om hoë gehalte dag-oud braaikuikens te produseer en teen die beste pryse aan die publiek te verkoop. Dit word moontlik gemaak deur die feit dat bevrugte eiers op die perseel geproduseer word wat kostes en uitgawes laag hou.